Faith Prince (gebore 6 Augustus 1957) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Last Dragon (1985), Dave (1993), en Picture Perfect (1997), en in die televisiereeks Drop Dead Diva (2009).

Filmografie Rolprente 1985: The Last Dragon 1993: Dave 1997: Picture Perfect

Televisiereekse 1988: Encyclopedia 1995: High Society 1999: Now and Again 2004: Huff 2006: The PTA 2009: Drop Dead Diva 2014: Fan Fare

Televisierolprente 2003: Sweet Potato Queens

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu