Emily Procter (gebore 8 Oktober 1968) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Leaving Las Vegas (1995), Jerry Maguire (1996), en Big Momma's House 2 (2006), en in die televisiereeks CSI: Miami (2002).

Filmografie Rolprente 1995: Leaving Las Vegas 1996: Jerry Maguire 1997: Family Plan 1999: Kingdom Come 1999: Forever Fabulous 2006: Big Momma's House 2 2016: Love Everlasting 2018: It's Time

Televisiereekse 2002: CSI: Miami

Televisierolprente 1997: Breast Men 2001: Submerged 2007: Toyota Pro/Celebrity Race

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1968 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu