Fátima Ptacek (gebore 20 Augustus 2000) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Rebound (2009) en Before I Disappear (2014), en in die televisiereeks Dora the Explorer (2000).

Filmografie Rolprente 2009: The Rebound 2013: Anything Is Possible 2014: Before I Disappear

Televisiereekse 2000: Dora the Explorer 2004: American Latino TV 2006: Miss Lori and Hooper 2009: WNBC's New York Live 2014: Dora and Friends: Into the City!

Televisierolprente 2012: Dora's Royal Rescue

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 2000 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu