Jolene Purdy (gebore 9 Desember 1983) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Donnie Darko (2001) en in die televisiereekse Orange Is the New Black (2013), Under the Dome (2013), en Benched (2014).
Filmografie Rolprente 2001: Donnie Darko
Televisiereekse 2008: Do Not Disturb 2010: Gigantic 2013: Orange Is the New Black 2013: Under the Dome 2014: Benched
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense