Sam Quartin is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Let Me Make You a Martyr (2016), By the Rivers of Babylon (2018), en Run with the Hunted (2019).
Filmografie Rolprente 2016: Let Me Make You a Martyr 2016: NY84 2018: By the Rivers of Babylon 2018: Living the Gimmick: The Great American Unwashed 2019: Run with the Hunted 2019: Stale Ramen
Video's 2016: I Will See You 2016: Run Run Run
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu