Abby Quinn is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Journey Is the Destination (2016), Landline (2017), en Radium Girls (2018).
Filmografie Rolprente 2016: The Journey Is the Destination 2017: Landline 2018: Radium Girls
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in die 1990's