Kimberly Quinn is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente St. Vincent (2014), Hidden Figures (2016), en El Camino Christmas (2017).

Filmografie Rolprente 1999: Winding Roads 2014: St. Vincent 2016: Hidden Figures 2017: El Camino Christmas The Fourteenth Goldfish

Televisiereekse 2010: Terriers 2013: Twisted

Televisierolprente 2007: Murder 101: College Can Be Murder

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers