Carrie Preston (gebore 21 Junie 1967) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent To the Bone (2017) en in die televisiereekse True Blood (2008), The Good Wife (2009), en Claws (2017).
Filmografie Rolprente 1985: Just a Friend 1997: The Journey 1997: Norville and Trudy 1999: Woman Wanted 2004: Straight-Jacket 2005: 29th & Gay 2007: Lovely by Surprise 2012: That's What She Said 2013: Vino Veritas 2014: 5 Flights Up 2016: Happy Lucky Golden Tofu Panda Dragon Good Time Fun Fun Show 2016: Six LA Love Stories 2017: To the Bone 2017: Daisy Winters 2018: 30 Miles from Nowhere Avalanche
Televisiereekse 2000: Emeril 2008: True Blood 2009: The Good Wife 2010: True Blood: Jessica's Blog 2015: Happyish 2016: Crowded 2017: Claws 2017: The Celebrity Perspective
Televisierolprente 1996: Cutty Whitman 2017: The Dating Game Killer
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1967 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu