Priscilla Lee Presson is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Dr. Humpinstein's Erotik Castle (2011) en Pajama Nightmare (2013).
Filmografie Rolprente 2011: Dr. Humpinstein's Erotik Castle 2013: Pajama Nightmare
Video's 2009: The Erotic Couch 2011: One Nine Hundred
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse draaiboekskrywers