Sally Pressman (gebore 1 Augustus 1981) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent My Best Friend's Girl (2008) en in die televisiereekse Army Wives (2007) en Person of Interest (2011).

Filmografie Rolprente 2007: The Dread 2008: My Best Friend's Girl

Televisiereekse 2007: Army Wives 2011: Person of Interest

Televisierolprente 2008: Love Sick: Secrets of a Sex Addict 2013: Joe, Joe & Jane

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu