Madelaine Petsch (gebore 18 Augustus 1994) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rol in die televisiereeks Riverdale (2016).

Filmografie Rolprente 2017: F*&% the Prom 2019: Polaroid

Televisiereekse 2016: Riverdale

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1994 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense