Aurora Perrineau (gebore 23 September 1994) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Jem and the Holograms (2015), Equals (2015), Passengers (2016), en Truth or Dare (2018).

Filmografie Rolprente 2015: Jem and the Holograms 2015: Equals 2016: Passengers 2017: Virginia Minnesota 2018: Truth or Dare 2018: BOO! 2018: Rhino Worthy Southend

Televisiereekse 2018: Into the Dark

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu