Donna Pescow (gebore 24 Maart 1954) is 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Saturday Night Fever (1977) en in die televisiereekse Out of This World (1987), The Sopranos (1999), en Even Stevens (2000).
Filmografie Rolprente 1977: Saturday Night Fever
Televisiereekse 1979: Angie 1987: Out of This World 1999: The Sopranos 2000: Even Stevens
Televisierolprente 1978: Human Feelings 1998: Dead Husbands 2003: The Even Stevens Movie 2012: Operation Cupcake
Video's 2007: Platforms and Polyester 2007: Saturday Night Fever: A 30 Year Legacy 2007: Back to Bay Ridge 2007: Making Soundtrack History
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1954 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu