Emmy Perry (gebore 10 September 2004) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Wiener Dog Internationals (2015) en Scales: Mermaids Are Real (2017), en in die televisiereeks Kismet (2018).

Filmografie Rolprente 2015: Wiener Dog Internationals 2017: Scales: Mermaids Are Real

Televisiereekse 2018: Kismet

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 2004