Die jaar 1607 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 7de jaar van die 17de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure 22 Maart – Pous Paulus V hef die interdik teen Venesië op. 25 April – In die Seeslag by Gibraltar vernietig die Nederlandse vloot die Spaanse vloot. 10 Desember – Pous Paulus V stel vyf kardinale aan, waaronder Maurizio di Savoia, nefie van die koning van Spanje.
Geboortes 12 Maart – Paul Gerhardt, Duitse teoloog en komponis van kerkliedere († 1676) 24 Maart – Michiel de Ruyter, Nederlandse Admiraal († 1676) 1 November – Georg Philipp Harsdorffer, Duitse Digter
Sterftes 22 September – Alessandro Allori, 'n Italiaanse skilder 19 Junie – Patriarg Job van Moskou, die eerste Russies-Ortodokse patriarg van Rusland (* onbekend)
Kategorie:17de eeu