Die jaar 1610 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 10de jaar van die 17de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure 7 Januarie – Galileo Galilei ontdek die vier grootste mane van die planeet Jupiter Kallisto, Europa, Ganumedes en Io. 8 Januarie – Maffeo Barberini (later Pous Urbanus VIII) word prefek van die Opperste Tribunaal van die Apostoliese Signatura. 1 November – Pous Paulus V verklaar Charles Borromeo heilig.

Geboortes 13 Januarie – Maria Anna van Oostenryk 22 April – Pietro Vito Ottoboni (Later Pous Alexander VIII), die 240ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk († 1691) 15 Desember – David Teniers, Vlaamse kunstenaar Onbekend – Dirck van Santvoort, Nederlandse Goue Eeuse skilder († 1680)

Sterftes 18 Julie – Caravaggio, Italiaanse kunstenaar (* 1571). 2 November – Richard Bancroft, Aartsbiskop van Canterbury (* 1544) 3 Desember – Honda Tadakatsu, Japannese soldaat 11 Desember – Vals Dmitri II van Rusland, tsaar van Rusland (* Onbekend)

Kategorie:17de eeu