Die jaar 1611 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 11de jaar van die 17de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure 22 Junie – Henry Hudson, sy seun en sewe ander word deur muiters oorboord gesit. 17 Augustus – Pous Paulus V stel elf kardinale aan, waaronder Gaspar Borja y Velasco, kanunnik van Toledo, Spanje.

Geboortes 28 Januarie – Johannes Hevelius, Duits-Poolse sterrekundige († 1687). 16 Mei – Benedetto Odescalchi (later Pous Innocentius XI), die 240ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk († 1689). 16 Julie – AartsHertogin Cecilia Renta van Oostenryk, Koningin van Pole.

Sterftes 8 Junie – Jean Bertaut, Franse Digter. 30 Oktober – Koning Charles IX van Swede.

Kategorie:17de eeu