Die jaar 1612 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 12de jaar van die 17de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure 12 Maart – Alessandro Ludovisi (later Pous Gregorius XV) word aartsbiskop van Bologna.
Geboortes 15 Februarie – Paul Chomedey de Maisonneuve, Franse leëroffisier († 1676) 22 Februarie – George Digby , 2de Graaf van Bristol, Engelse Staatsman 23 Junie – Andre Tacquet, Belgiese Wiskundige 26/27 Julie – Murat IV, sultan van die Ottomaanse Ryk († 1640) 28 Augustus – Marcus Zuerius van Boxhorn, Nederlandse geleerde en taalkundige († 3 Oktober 1653)
Sterftes 20 Januarie – Rudolf II , Heilige Romeinse Keiser. 17 Februarie – Patriarg Hermogenes van Moskou, Russies-Ortodokse patriarg van Moskou en die hele Rusland (* 1530) 11 April – Emanuel van Meteren, Vlaamse geskiedkundige 12 September – Wasili IV van Rusland, tsaar van Rusland (* 1552)
Kategorie:17de eeu