Elizabeth McLaughlin (gebore 2 Oktober 1993) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Pretty Little Liars (2010), Betrayal (2013), en Hand of God (2014).

Filmografie Rolprente 2016: Dead South

Televisiereekse 2010: Pretty Little Liars 2010: First Day 2013: Betrayal 2014: Hand of God

Video's 2008: The Clique

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu