Ellen McLain (gebore 1 Desember 1952) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rol in die rolprent Pacific Rim (2013).
Filmografie Rolprente 2013: Pacific Rim 2015: Winning Dad
Televisiereekse 2008: IRrelevant Astronomy 2013: Bee and PuppyCat 2014: Wish It Inc. 2017: The Universe Unplugged
Video's 2009: Meet the Spy
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu