Stephanie March (gebore 23 Julie 1974) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Mr. & Mrs. Smith (2005) en The Invention of Lying (2009), en in die televisiereekse Law & Order: Special Victims Unit (1999) en Grey's Anatomy (2005).
Filmografie Rolprente 2005: Mr. & Mrs. Smith 2006: The Treatment 2009: The Invention of Lying The Social Ones
Televisiereekse 1999: Law & Order: Special Victims Unit 2002: Boy Meets Grill with Bobby Flay 2004: What America Eats with Parade 2005: Grey's Anatomy 2006: Conviction 2008: Grill It! with Bobby Flay 2010: Brunch at Bobby's 2012: Real Actors Read Yelp 2013: Bobby Flay Fit 2015: Neon Joe, Werewolf Hunter
Televisierolprente 2006: Celebrity Weddings: In Style
Video's 2006: Stephanie March: 'Conviction'
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu