Vanessa Marano (gebore 31 Oktober 1992) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Dexter (2006), Switched at Birth (2011), en Silicon Valley (2014).
Filmografie Rolprente 2013: The Secret Lives of Dorks 2014: Senior Project 2018: Confessional Saving Zoë This Is the Year
Televisiereekse 2006: Dexter 2010: Scoundrels 2011: Switched at Birth 2012: Boys Are Stupid, Girls Are Mean 2014: Silicon Valley
Televisierolprente 2004: The Brooke Ellison Story 2013: Restless Virgins 2019: Dot
Video's 2014: Megan Clancy Interview-Sean Berdy 2018: Daphne & Velma
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu