Henriette Mantel is 'n Amerikaanse vervaardiger, aktrise, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Brady Bunch Movie (1995), An Unreasonable Man (2006), en Sex and the City (2008), en in die televisiereeks The Comeback (2005).
Filmografie Rolprente 1995: The Brady Bunch Movie 2006: An Unreasonable Man 2008: Sex and the City
Televisiereekse 1993: Good Advice 1994: She TV 1998: My Generation 2005: The Comeback 2013: In the Middle 2014: Marvelless Martan
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu