Mary Mara (21 September 1960 - 26 Junie 2022 ) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Bound (1996), A Civil Action (1998), K-PAX (2001), en Prom Night (2008).

Filmografie Rolprente 1992: Love Potion No. 9 1996: Bound 1998: A Civil Action 2001: K-PAX 2001: Lloyd 2004: Em & Me 2008: Prom Night

Televisiereekse 1994: Philly Heat 2003: The Handler

Televisierolprente 2002: Saint Sinner 2002: Dish: Gossip in Hollywood 2011: Woodie's Kitchen

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1960 Kategorie:Sterftes in 2022 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu