Sunita Mani (* 1986) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Little Sister (2016) en in die televisiereekse Mr. Robot (2015), The Good Place (2016), en GLOW (2017).

Filmografie Rolprente 2015: 3rd Street Blackout 2015: Cast Party 2016: Little Sister 2017: Snowy Bing Bongs Across the North Star Combat Zone

Televisiereekse 2015: Mr. Robot 2015: 5 Stages (5tages) 2016: The Good Place 2017: GLOW 2017: Bobby Chew Sells a Car 2017: Better Briefs 2017: No Activity

Televisierolprente 2016: The Elephant in the Room

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1986