Aarti Mann (gebore 3 Maart 1978) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Danny Collins (2015) en I'll See You in My Dreams (2015), en in die televisiereekse Heroes (2006) en The Big Bang Theory (2007).
Filmografie Rolprente 2009: Today's Special 2012: The Monogamy Experiment 2015: Danny Collins 2015: I'll See You in My Dreams
Televisiereekse 2006: Heroes 2007: The Big Bang Theory
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense