Dinah Manoff (gebore 25 Januarie 1956) is 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Grease (1978), Ordinary People (1980), en Child's Play (1988), en in die televisiereeks Empty Nest (1988).

Filmografie Rolprente 1978: Grease 1980: Ordinary People 1982: I Ought to Be in Pictures 1988: Child's Play 2000: The Amati Girls

Televisiereekse 1979: $weepstake$ 1988: Empty Nest 2001: State of Grace

Televisierolprente 1982: Table Settings 1984: Flight 90: Disaster on the Potomac 1987: The Line 1989: The Cover Girl and the Cop 1990: Babies 1992: Maid for Each Other 2003: A Carol Christmas

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1956 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu