Jenny Lewis (gebore 8 Januarie 1976) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Wizard (1989), Foxfire (1996), Pleasantville (1998), en Bolt (2008).

Filmografie Rolprente 1988: Trading Hearts 1989: The Wizard 1992: Big Girls Don't Cry... They Get Even 1996: Foxfire 1998: Pleasantville 2008: Bolt 2013: Very Good Girls

Televisiereekse 1983: Baby Makes Five 1986: Life with Lucy 1990: Shannon's Deal 2013: Artbound Presents: Studio A

Televisierolprente 1988: A Place at the Table 1989: Shannon's Deal 1991: Line of Fire: The Morris Dees Story 1991: Runaway Father 1996: Sweet Temptation 1996: Talk to Me

Video's 2009: Jenny Lewis: See Fernando 2014: Jenny Lewis: Just One of the Guys 2015: Jenny Lewis: She's Not Me 2016: Nice as Fuck: Door 2016: Nice as Fuck: Guns

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu