Vicki Lewis (gebore 17 Maart 1960) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Mousehunt (1997), Godzilla (1998), en Finding Nemo (2003), en in die televisiereeks NewsRadio (1995).

Filmografie Rolprente 1997: Mousehunt 1998: Godzilla 2003: Finding Nemo 2007: California Dreaming

Televisiereekse 1995: NewsRadio 1999: Mission Hill 2001: Three Sisters 2005: Rugrats Pre-School Daze 2006: Betsy's Kindergarten Adventures 2012: Checked Out

Televisierolprente 2010: Den Brother

Video's 2009: Sonny with a Chance: Sonny's Big Break, Volume 1 2014: Tom and Jerry: The Lost Dragon

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1960 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu