Lex Scott Davis (gebore 21 Februarie 1991) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The First Purge (2018) en SuperFly (2018), en in die televisiereeks Tales (2017).
Filmografie Rolprente 2018: The First Purge 2018: SuperFly
Televisiereekse 2017: Tales 2017: Training Day
Televisierolprente 2016: Toni Braxton: Unbreak My Heart For Love
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1991