Li Jun Li (gebore 6 November 1983) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Chicago P.D. (2014), Blindspot (2015), Quantico (2015), en The Exorcist (2016).
Filmografie Rolprente 2008: Xu Wu Di Ai A Modern Persuasion
Televisiereekse 2014: Chicago P.D. 2015: Blindspot 2015: Quantico 2015: Billy & Billie 2015: Minority Report 2016: The Exorcist 2019: Wu Assassins
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu