Clea Lewis (gebore 19 Julie 1965) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Ice Age: The Meltdown (2006), Perfect Stranger (2007), en Ice Age: Dawn of the Dinosaurs (2009), en in die televisiereeks Maggie Winters (1998).

Filmografie Rolprente 1998: Scotch and Milk 2006: Ice Age: The Meltdown 2007: Perfect Stranger 2009: Ice Age: Dawn of the Dinosaurs

Televisiereekse 1992: Flying Blind 1994: Ellen 1997: Pepper Ann 1998: Maggie Winters 2007: Andy Barker, P.I.

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1965 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu