Kate Levering (gebore 3 Januarie 1979) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Breaking the Girls (2012) en in die televisiereekse Medium (2005) en Drop Dead Diva (2009).

Filmografie Rolprente 2009: Like Dandelion Dust 2012: Breaking the Girls

Televisiereekse 2004: Kevin Hill 2005: Medium 2009: Drop Dead Diva

Televisierolprente 2006: The Hunters

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu