Margarita Levieva (gebore 9 Februarie 1980) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Invisible (2007), Adventureland (2009), Spread (2009), en The Lincoln Lawyer (2011).

Filmografie Rolprente 2007: The Invisible 2007: Noise 2007: Salted Nuts 2009: Adventureland 2009: Spread 2011: The Lincoln Lawyer 2011: The Stand Up 2012: For Ellen 2014: Skoryy 'Moskva-Rossiya''' 2015: Sleeping with Other People 2018: Future World 2018: Inherit the Viper Televisiereekse 2006: Vanished 2015: Allegiance Televisierolprente 2006: What's Not to Love? 2015: The Prince Video's 2005: English 2009: Living the Dream: The Making of Spread 2016: Chris Stapleton: Fire Away''

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense