Lindze Letherman (gebore 2 November 1988) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Bicentennial Man (1999) en Clockstoppers (2002), en in die televisiereekse General Hospital (1963) en General Hospital: Night Shift (2007).
Filmografie Rolprente 1999: Bicentennial Man 2002: Clockstoppers 2002: Virginia's Run 2009: Stamped!
Televisiereekse 1963: General Hospital 2007: General Hospital: Night Shift 2008: Life in General
Televisierolprente 2001: The (Mis)Adventures of Fiona Plum
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu