Greta Lee is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Cobbler (2014), St. Vincent (2014), Sisters (2015), en Money Monster (2016).

Filmografie Rolprente 2014: The Cobbler 2014: St. Vincent 2015: Sisters 2016: Money Monster 2017: Fits and Starts 2017: Gemini

Televisiereekse 2012: High Maintenance 2013: Inside Amy Schumer 2014: Seriously Distracted 2016: Chance 2016: High Maintenance 2018: Russian Doll

Televisierolprente 2015: Sharing

Video's 2017: Cabiria, Charity, Chastity

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1983