Julia Lee (gebore 31 Oktober 1975) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Grind (2003) en A Man Apart (2003), en in die televisiereekse Buffy the Vampire Slayer (1996) en Angel (1999).

Filmografie Rolprente 2000: Ophelia Learns to Swim 2003: Grind 2003: A Man Apart 2003: Hellborn

Televisiereekse 1996: Buffy the Vampire Slayer 1999: Angel

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1975