Patricia Ja Lee (gebore 31 Desember 1959) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Akira (1988) en in die televisiereeks Power Rangers Lost Galaxy (1999).

Filmografie Rolprente 1988: Akira 2001: Dei seung chui keung

Televisiereekse 1994: Creepy Crawlers 1996: Little Mouse on the Prairie 1998: Power Rangers in Space 1998: El Hazard: The Alternative World 1999: Power Rangers Lost Galaxy

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu