Shannon Lee (gebore 19 April 1969) is 'n Amerikaanse vervaardiger, aktrise, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Dragon: The Bruce Lee Story (1993), High Voltage (1997), en Blade (1998).
Filmografie Rolprente 1973: Bruce Lee: The Man and the Legend 1993: Dragon: The Bruce Lee Story 1997: High Voltage 1998: Blade 1998: Enter the Eagles 2003: Lessons for an Assassin Little Dragon
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1969 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu