Chyler Leigh (gebore 10 April 1982) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Not Another Teen Movie (2001) en Brake (2012), en in die televisiereekse Safe Harbor (1999) en Grey's Anatomy (2005).

Filmografie Rolprente 1997: Kickboxing Academy 2001: Not Another Teen Movie 2012: Brake

Televisiereekse 1996: Hall Pass 1997: Kinetic City Super Crew 1999: Safe Harbor 1999: Saving Graces 2000: Wilder Days 2002: That '80s Show 2002: Girls Club 2005: Grey's Anatomy 2005: Reunion 2014: Taxi Brooklyn 2015: Supergirl 2015: Facebook.com/Supergirl

Televisierolprente 2010: The 19th Wife 2013: Window Wonderland

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu