Kasi Lemmons (gebore 24 Februarie 1961) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Silence of the Lambs (1991), Candyman (1992), Hard Target (1993), en Eve's Bayou (1997).
Filmografie Rolprente 1991: The Silence of the Lambs 1992: Candyman 1993: Hard Target 1993: Fear of a Black Hat 1994: Drop Squad 1997: Eve's Bayou 1998: Liars' Dice 2001: The Caveman's Valentine 2007: Talk to Me 2013: Black Nativity On Beauty Harriet
Televisiereekse 2002: Page to Screen
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1959