Heidi Lenhart (gebore 22 Augustus 1973) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Crocodile 2: Death Swamp (2002) en in die televisiereekse California Dreams (1992) en Eagle Riders (1996).
Filmografie Rolprente 1987: Wings of Honneamise 2002: Crocodile 2: Death Swamp
Televisiereekse 1992: California Dreams 1993: Moldiver 1994: Creepy Crawlers 1995: El Hazard: Wanderers 1996: Eagle Riders 1996: The Why Why? Family 1997: Fame L.A.
Televisierolprente 1991: A Christmas Adventure 1999: Au Pair 2000: Final Ascent 2001: Au Pair II 2009: Au Pair 3: Adventure in Paradise
Video's 1995: El Hazard: The Magnificent World 1995: Rakusho! Hyper Doll
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu