Madison Leisle (gebore 2 Junie 1999) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Inherent Vice (2014) en in die televisiereekse Ghost Whisperer (2005) en Stevie TV (2012).

Filmografie Rolprente 2014: Inherent Vice

Televisiereekse 2005: Ghost Whisperer 2005: The Studio 2007: Are You Smarter Than a 5th Grader? 2011: The Walking Dead: Webisodes 2012: Stevie TV

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1999 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu