Lela Lee is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Felicity (1998), Scrubs (2001), Tremors (2003), en Angry Little Asian Girl (2014).
Filmografie Televisiereekse 1998: Felicity 2001: Scrubs 2003: Tremors 2003: Searching for Asian America 2014: Angry Little Asian Girl
Televisierolprente 2005: Untitled Oakley & Weinstein Project
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse animasiekunstenaars Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu