Claudia Lee (gebore 20 Junie 1996) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Kick-Ass 2 (2013), The Girl in the Photographs (2015), en The Outcasts (2017), en in die televisiereeks Hart of Dixie (2011).
Filmografie Rolprente 2013: Kick-Ass 2 2015: The Girl in the Photographs 2017: The Outcasts 2018: Paved New World 2019: Send It! hEAR Sarah
Televisiereekse 2011: Hart of Dixie 2014: Surviving Jack
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense