Jill Latiano (gebore 17 September 1981) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent GMO OMG (2013) en in die televisiereekse Legit (2013) en Casual (2015).

Filmografie Rolprente 2013: GMO OMG

Televisiereekse 2007: The Virgin of Akron, Ohio 2013: Legit 2015: Casual

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense