Veronica Lauren (gebore 17 Desember 1980) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Forever Young (1992), Homeward Bound: The Incredible Journey (1993), en American Pie (1999), en in die televisiereeks Days of Our Lives (1965).
Filmografie Rolprente 1992: Forever Young 1993: Homeward Bound: The Incredible Journey 1999: American Pie
Televisiereekse 1965: Days of Our Lives 1991: Dark Shadows
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu