Yeva-Genevieve Lavlinski is 'n Amerikaanse vervaardiger, aktrise, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Crank: High Voltage (2009) en Lola Wood, en in die televisiereeks Puddle Jumpers (2018).
Filmografie Rolprente 2009: Crank: High Voltage 2018: Bohemia Lola Wood F-Listers: of the Off Red Carpet Shoots of Spring Excerptus: Child of Nosferatu The Night Tailor
Televisiereekse 2015: Real Hollywood 2018: Puddle Jumpers
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1977