Katrina Law (gebore Joyce Houseknecht op 30 September 1985) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Apparition (2015) en in die televisiereekse Spartacus: War of the Damned (2010), Arrow (2012), en Legends of Tomorrow (2016).

Filmografie Rolprente 2015: Apparition 2015: Death Valley 2016: Mafiosa 2017: Darkness Rising

Televisiereekse 2010: Spartacus: War of the Damned 2010: The Resistance 2012: Arrow 2012: Staged 2016: Legends of Tomorrow 2017: Training Day 2018: The Oath

Televisierolprente 2013: Snow Bride 2015: 12 Gifts of Christmas

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense