Bianca Lawson (gebore 20 Maart 1979) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Primary Colors (1998) en Save the Last Dance (2001), en in die televisiereeks Rogue (2013).

Filmografie Rolprente 1998: Primary Colors 2001: Save the Last Dance 2004: Dead & Breakfast

Televisiereekse 1994: What'z up? 1996: Goode Behavior 2013: Rogue 2013: Witches of East End

Televisierolprente 2004: Fearless 2011: Heavenly 2014: House of Secrets

Video's 1998: Twice the Fear 2007: Supergator

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu